Baie lekker vakansie plekkie.
Die verblyf is in ‘n stil, veilige gebied en die plekkie is netjies skoon. Al wat negatief is, is dat die advertensie foto een bed met een duvet wys, terwyl dit eintlik twee enkelbeddens teen mekaar is met enkelbed beddegoed wat ons gekry het. Ons moes eie laken koop om die twee matrasse bymekaar te hou.